Dankie Hartswater (Noord Kaap) vir die goeie ondersteuning Vrydag by die Buitelug Fliekaand. Piekniek, perfekte weer, lekker kos en 'n goeie fliek het gesorg vir een onvergeetlikke lekker aand. As jy nie daar was nie het jy uit gemis. Sien julle volgende keer. Dankie aan die Gereformeerde Kerk Vaalharts vir die gebruik van ons dienste. #MagicMoments #Sing2 #FliekOnderDieSterre

 

  • 276205311_499213718339668_8281988323990345175_n
  • 276228179_499213758339664_2204916088423582615_n
  • 276240726_499213741672999_9055203308678883175_n
  • 276290619_499213798339660_951295643294311836_n
  • 276307928_499213778339662_4899024852684484892_n
  • 276313517_499213401673033_114700888895676711_n
  • 277174201_499213675006339_3771749029561834076_n
  • 277251430_499213548339685_609378993183960071_n
  • 277441805_499213601673013_9017936944917454182_n
  • 277467370_499212415006465_3518718335153673873_n